PB
Paulana B

1 reviews | Active since Oct 2019

10 Mar 2025, 15:28

Debtrescue

Ek wil net sè baie dankie Memory van deptrescue vir alle bystand en hulp. Sonder jou sou ons verlore gewees het met die proses.

0
Replies (1)
Debt Rescue
Debt Rescue's reply10 Mar 2025, 15:30
Official
Goeie middag Paulana

Baie dankie vir jou pragtige woorde! 😊 Ons is so bly om te hoor dat Memory se bystand en hulp vir jou van groot waarde was. Sy is regtig 'n ster en ons sal seker maak sy sien jou waardering! 

Groete
Marlize
Debt Rescue