PB
Paulana B
1 reviews | Active since Oct 2019
09 Feb 2026, 12:36
Debt review Kemptonpark. Memory en Gwen
Debt Rescue - Memory en Gwen.
Wat n wonderlike grvoel om die twee dames te hè wat jou help. Dankie Gwen en Memory vir julle spoedige handeling in ons navrae en dat julle so gou terugvoer gegee het oor die situasie. Julle is voorwa staatmakers.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Debt Rescue's replyOfficial
09 Feb 2026, 12:38Goeie middag Paulana
Baie dankie vir hierdie pragtige terugvoer 🌟
Ons waardeer dit opreg dat u die tyd geneem het om u ervaring te deel. Dit is wonderlik om te hoor dat Memory en Gwen so ’n wonderlike gevoel vir u geskep het en dat hul spoedige hantering en vinnige terugvoer ’n verskil gemaak het. Julle erkenning dat hulle ware staatmakers is, beteken ongelooflik baie vir ons.
Dankie vir u vertroue in Debt Rescue — ons span is altyd hier om te help en te ondersteun. 😊
Vriendelike groete
Marlize
Debt Rescue
Vriendelike groete
Marlize
Debt Rescue
Debt Rescue's reply09 Feb 2026, 12:38
Official
Goeie middag Paulana