1 reviews | Active since May 2020
Debt Rescue wil nie help nie!
Goeie dag Ek sit vandag met n baie groot probleem. Die dag toe ek by Debt Rescue begin het... Het hulle vir my gese ek moet my naam saam my mam opgee vir debt rescue omdat ek sy skuld moet betaal omdat hy vir n ruk sonder werk gesit het. Ek wil nou my naam skoon maak omdat ons buite gemeensmap van goedere getroud is maar nou se hulle ek kan nie want die account is kla gejoint. Dit beteken ek kan glad nie my naam skoonmaak so lank as wat my man nie sy naam kan skoonmaak nie. Ek voel dot was Debt Rescue se skuld gewees want Jare na die tyd kom ek agter dat ek nooit nodog gehad het om my naam op te gee nie al betaal ek my man se skuld. Ek kort julle hulp asb ek is nog jonk en het die geld om my bietjie skuld dood te maak. *** ***
Thank you for bringing this matter to our attention and affording us the opportunity to assist.
It is never our intention to cause you any frustration.
One of our Complaints Resolution Consultant will investigate the matter at hand and avail you with feedback to your provided contact details.
Regards,
Debt Rescue Team.