PB
Paulana B
1 reviews | Active since Oct 2019
03 Feb 2025, 12:49
Debt rescue Memory.
Ons het die wonderlikste mens ontmoet vandag. Memory baie dankie dat jy alles so mooi aan ons verduidelik het en ons vrae beantwoord het. Baie dankie vir al jou hulp. Jy is een besonderse mens en ons sien uit daarna om die hele pad saam met jou te loop. Jou mooi geaardheid en vriendelike persoonlikheid beteken so baie vir ons. Jy is een uit n duisend.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Debt Rescue's replyOfficial
03 Feb 2025, 12:53Goeie dag Paulana,
Baie dankie vir die pragtige terugvoer! 🌟 Ons is so bly om te hoor dat Memory se vriendelikheid en deeglike verduidelikings julle gemoedsrus gebring het. Sy is inderdaad ‘n besonderse mens, en ons weet dat julle in goeie hande is op hierdie reis. Ons waardeer julle ondersteuning en sien uit daarna om julle verder by te staan. 💙🙏 #JulleIsNieAlleenNie #DebtRescue
Groete
Marlize
Debt Rescue

Debt Rescue's reply03 Feb 2025, 12:53
Official
Goeie dag Paulana,