PB
Paulana B

1 reviews | Active since Oct 2019

12 Sept 2025, 16:24

Debt Rescue Kemptonpark- Memory.

Hiermee wil ons net graag vir Memory by jul Kemptonpark tak hartelik bedank vir haar behulpsaamheid eergister. Haar optrede was flink, professioneel en baie vriendelik. Dit is so n gerusstelling om te weet ons kan haar dadelik ****ak met enige onduidelikheid en vrae. Sy verduidelik alles baie mooi en met baie geduld. Sal beslis Debt Rescue aanbeveel vir enige persone wat hulp nodig het.

0
Replies (1)
Debt Rescue
Debt Rescue's reply15 Sept 2025, 06:09
Official
Goeie more Paulana,

 Baie dankie vir die pragtige terugvoer! 🌟 Ons is verheug om te hoor van die flink, professionele en vriendelike diens wat Memory aan julle gelewer het. Dit is wonderlik om te weet dat sy alles duidelik en met soveel geduld kon verduidelik en dat julle gerus voel om enige tyd by haar aanklop vir hulp. Ons waardeer dit opreg dat julle ons aanbeveel en is trots om Memory as deel van die Debt Rescue-span te hê. 

Groete 
Marlize
Debt Rescue