PV
Paul V

1 reviews | Active since Feb 2015

06 Mar 2026, 17:57

Debt Rescue help om die jakkalse van jou rug af te hou en werk vir jou n plan uit

Debt Rescue help om die jakkalse van jou rug af te hou en werk vir jou n plan uit. Rochelle werk saam jou en altyd vriendelik en behulpsaam - dankie.

0
Replies (1)
Debt Rescue
Debt Rescue's reply06 Mar 2026, 18:04
Official
Goeie middag Paul

Baie dankie vir die mooi woorde! Ons is bly om te hoor dat ons jou vriendelik en behulpsaam kon bystaan met jou skuldprobleem. Dit is altyd ons doel om ons kliënte se las te verlig en ons waardeer dit dat jy jou positiewe ervaring met ons deel. 

Vriendelike groete
Marlize
Debt Rescue