PB
Paulana B
1 reviews | Active since Oct 2019
02 Apr 2025, 15:49
Debt rescue
Memory jy is absoluut n groot aanwins vir julle maatskappy. Altyd so behulpsaam as ek onseker is oor iets of iets wil vra. Mense julle kan gerus gebruik maak van Debt rescue. Hulle is puik.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Debt Rescue's replyOfficial
02 Apr 2025, 15:53Goeie dag Paulana
Baie dankie vir jou wonderlike terugvoer! 🌟 Ons stem volkome saam – Memory is 'n ongelooflike aanwins vir ons span! Ons is bly om te hoor dat sy jou altyd behulpsaam is en jou gemoedsrus gee. Dankie dat jy ons aanbeveel – ons waardeer dit opreg!
Groete
Marlize
Debt Rescue

Debt Rescue's reply02 Apr 2025, 15:53
Official
Goeie dag Paulana