PB
Paulana B
1 reviews | Active since Oct 2019
12 Jun 2025, 08:46
Debt Rescue
Hiermee wil ek net vir Melody baie dankie së vir haar spoedige terugvoer oor n navrae wat ek aan haar gerig het. Puik werk.
Helpful (0)
Replies (2)0
Replies (2)PB
Paulana B's updateReviewer Update
12 Jun 2025, 08:50Kempton park tak van Dept rescue. Memory se spoedige terugvoer. Wil net sè ons waardeee jou vinnige diens baie. Hou so aan.
PB
Paulana B's update12 Jun 2025, 08:50
Reviewer Update
Kempton park tak van Dept rescue. Memory se spoedige terugvoer. Wil net sè ons waardeee jou vinnige diens baie. Hou so aan.
Debt Rescue's replyOfficial
12 Jun 2025, 08:52Goeie dag Paulana,
Baie dankie vir jou mooi woorde! Ons is so bly om te hoor dat Memory se spoedige terugvoer en diens jou verwagtinge oortref het. Ons sal seker maak sy ontvang jou waardering – puik diens is presies waarna ons streef!
Groete
Marlize

Debt Rescue's reply12 Jun 2025, 08:52
Official
Goeie dag Paulana,