PB
Paulana B

1 reviews | Active since Oct 2019

18 Feb 2025, 09:26

Debt Rescue

Wonderlike diens deurentyd. Dankie Memory vir jou volgehou hulp en vriedndelikheid. Beste ooit.

0
Replies (1)
Debt Rescue
Debt Rescue's reply18 Feb 2025, 09:30
Official
Goeie dag Paulana,

Baie dankie vir jou pragtige terugvoer! 🌟 Ons is bly om te hoor dat jy deurentyd wonderlike diens ontvang het en dat Memory se volgehoue hulp en vriendelikheid vir jou uitgestaan het. Sy is regtig 'n aanwins vir ons span! 💙 Dankie dat jy ons vertrou het om jou by te staan – ons waardeer dit opreg. 😊👏 

Vriendelike groete
Marlize
Debt Rescue