1 reviews | Active since Jan 2014
Baie dankie aan Mirinda en Adri vir julle vriendelikheid en behulpsaamheid. Dat julle altyd bereid was om te verduidelik en ons op hoogte van alles te hou. Ook die knap, vinnig en doeltreffende manier waarop julle die saak hanteer en afgehandel het. Julle is n aanwins vir julle firma. <br> Rassie
Best regards,
Best regards,
© Copyright 2026 hellopeter.com and its affiliates. All rights reserved.