DG
Dimitrie G

1 reviews | Active since Apr 2022

21 Apr 2023, 12:40

Bronwyn Wevers

Ek het voorheen probleme gehad met die kommunikasie by Debt Rescue. Ek is onlangs gehelp deur Bronwyn Wevers en ek wil net sê baie baie dankie vir haar en dat sy my die heeltyd op hoogte gehou het. BAIE DANKIE EK WAARDEER DIT OPREG.

0
Replies (0)