DE
Donald E

1 reviews | Active since Jan 2024

09 Jan 2026, 12:41

Betroubare Mense en maatskappy

Ek is nog net gelukkig met diens vanaf debt rescue. Ek het onlangs met Rochelle gewerk . Wat n angename ervaring kon in my eie taal gehelp word en sy stap defnitief die ekstra myl. Sy het my mooi alles laat verstaan waaroor ek gevra het en het alles weer mooi duidelik laat weers****. Dankie Debt Recue en Rochelle von Mollendorff

0
Replies (2)
Debt Rescue
Debt Rescue's reply09 Jan 2026, 12:44
Official
Goeie dag Donald

Baie dankie vir jou mooi terugvoer 😊 Ons is baie bly om te hoor dat jy tot dusver gelukkig is met die diens van Debt Rescue, en dat jou ervaring saam met Rochelle so aangenaam was. Dit beteken vir ons baie dat sy jou in jou eie taal kon help, die ekstra myl gestap het, en alles mooi duidelik verduidelik het sodat jy dit goed kon verstaan. Dankie vir jou vertroue in Debt Rescue en vir die erkenning van Rochelle von Mollendorff se uitstekende diens — ons sal beslis jou waardering met haar deel. 

Vriendelike Groete
Marlize
Debt Rescue
DE
Donald E's update01 Apr 2026, 08:47
Reviewer Update
Good day . I discussed with Rochelle about my paid up car installment and she said i would be able too choose if i want to take my installment and put it into other debt or take the installment for myself . Now when i phone they say its not possible i am not happy .i wil change my review because the communication was not transparent.