NL
Nadia L

1 reviews | Active since Jul 2021

06 Sept 2026, 13:25

Beste debt review Maatskappy DEBT RESCUE

Hiernee wil ek groot dankie uit my hart uit se vir die peroneel en veral Chene Pretorius van Debt Rescue hulle het my gered regtig om vandag se lewe as n enkel ma of pa deur te gaan is nie maklik nie veral as jy sukkel om kop bo water te hou met als God het hulle op my pad gestuur en ek sien darm weer die lig hulle is regtig die beste Maatskappy ek kon nie vir beter gevra het om my te help nie hulle is so vriendelik opreg en vestaan elke probleem hulle is tops en het my so mooi deur als gehelp duisende dankies aan die hele span hou so aan julle werk beteken baie en ek waardeur julle baie met als wat julle my mee gehelp het julle diens is UITSTEKEND PUIK

0
Replies (1)
Debt Rescue
Debt Rescue's reply06 Sept 2026, 15:07
Official
Goeie middag Nadia

Baie dankie vir die mooi woorde! Ons is bly om te hoor dat ons jou vriendelik en behulpsaam kon bystaan met jou skuldprobleem. Dit is altyd ons doel om ons kliënte se las te verlig en ons waardeer dit dat jy jou positiewe ervaring met ons deel. Dankie dat jy Debt Rescue gekies het!

Vriendelike groete
Marlize
Debt Rescue