ZM
Zelna M
1 reviews | Active since Mar 2025
16 Oct 2025, 19:45
Baie happy met Debt ...
Baie happy met Debt Rescue - Shannon is puik jy kan enige tyd op haar knoppie druk en sy's beskikbaar, puik en profesionele diens.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Debt Rescue's replyOfficial
17 Oct 2025, 06:31Goeie dag Zelna
Baie dankie vir die pragtige terugvoer 🌸. Ons is bly om te hoor dat jy so happy is met ons diens en dat Shannon altyd beskikbaar is om vinnig en professioneel te help. Jou waardering vir haar puik diens beteken baie – ons is trots om haar op ons span te hê! 🙌
Groete
Marlize
Debt Rescue

Debt Rescue's reply17 Oct 2025, 06:31
Official
Goeie dag Zelna