R
Raymond

1 reviews | Active since Sept 2026

26 Sept 2026, 10:15

Baie dankie vir Angelene by Debt Rescue sy was baie behulp saam baie vriendelik maak nie saak hoe...

Baie dankie vir Angelene by Debt Rescue sy was baie behulp saam baie vriendelik maak nie saak hoefeel keer die sein weg gebreuk het nie sy het terug gebel sy is op dit met haar kliente baie goeie mens sy laat my sommer deel van n famielie laat foel💪🏻💪🏻🤣

0
Replies (1)
Debt Rescue
Debt Rescue's reply26 Sept 2026, 10:22
Official

Hi Raymond,

Ons waardeer die fantastiese 5 ster resensie vir Angelene!

Ons sal vir seker haar laat weet van die mooi woorde.

Vriendelike Groete!

Debt Rescue Span