TT
Tantjies T

1 reviews | Active since Mar 2026

11 Mar 2026, 08:50

Baie dankie aan Rochelle von Molendorff vir jou diens en vinnige hulp, Ek het vrae gehad en jy het dit tot jou beste beantwoord as ook die proses soveel makliker gemaak, Ek was moedeloos en julle het dit soveel ligter gemaak

Baie dankie aan Rochelle von Molendorff vir jou diens en vinnige hulp, Ek het vrae gehad en jy het dit tot jou beste beantwoord as ook die proses soveel makliker gemaak, Ek was moedeloos en julle het dit soveel ligter gemaak. Ek sal julle enige tyd aan beveel

0
Replies (1)
Debt Rescue
Debt Rescue's reply11 Mar 2026, 08:53
Official
Goeie dag Tanya

Baie dankie dat u die tyd geneem het om u ervaring met ons te deel! 🌟 
Ons is baie bly om te hoor dat Rochelle von Mollendorff u met vinnige en uitstekende diens kon bystaan, en dat sy u vrae na die beste van haar vermoë beantwoord het en die proses soveel makliker gemaak het. Dit beteken vir ons baie om te weet dat ons ondersteuning vir u gehelp het toe u moedeloos gevoel het en dat dit die situasie vir u ligter gemaak het. 
U aanbeveling word opreg waardeer, en ons sal beslis u mooi woorde met Rochelle deel. 
Baie dankie vir u vertroue in Debt Rescue. 😊 

Kind Regards
Marlize
Debt Rescue