1 reviews | Active since Mar 2017

16 May 2017, 09:55

Absolute Patetiese Diens

Ek sukkel nou al vir meer as 'n maand om my hovbevel by my krediteure uit te kry. Elke keer word beloftes gemaak dat dit gedoen sal word en dan gebeur dit nie. In die tussentyd moet ek ho"er rentes betaal en Debt Resque het nie 'n saak met my nie.

Gister met 'n uiters ongeskikde Courage gepraat wat die skuld op sy regsafdeling plaas. Het 'n boodskap by sy hoof ene Joseph gelaat om my terug te bel sonder enige sukses het 'n klagte by kliente diens aangemeld wat weereens beloof het 'n konsultant bel terug ook sonder sukses.

Courage bel toe terug en onderneem dat hy die aangeleentheid sal regstel aangesien sy e pos na regsafdeling nou ewe skielik weg is.

Wel bevestiging gekry dat hy dit nou deurgestuur het na sy regsafdeling meer geen verdere terugvoer.

Dit is nou al meer as 'n maand wat dit vat om hierdie uit te sorteer maar as dit by hulle fooie kom dan word dit stiptelik maandeliks getrek of nog voor die ooreengekone datum. So Pateties!!!!!!!!

0
Replies (2)
Debt Rescue
Debt Rescue's reply18 Mar 2024, 13:18
Official
Good day, Thank you for the wonderful compliment, we do appreciate it. We value the excellent service provided to you by our team and appreciate the positive feedback received from you as our valued client. Through your compliments and positive feedback, we are able to offer our clients a superior customer service experience.  Once again, we appreciate your positive feedback and look forward to continuously serving you.

Best regards,

Debt Rescue
Debt Rescue's reply18 Mar 2024, 13:22
Official
Ons vra om verskoning vir die frustrasie wat veroorsaak is. Ons sal u so spoed moontlik ****ak om die saak op te los.

Best regards,