mM
madelein M

1 reviews | Active since Oct 2012

23 Aug 2021, 09:04

Debt Protect

Ek was onder debt review deur hierdie firma. Was retrenched Sept 2019 en het alle xkuld betaal. Het nooit clearance certificate gekry ni en wys nog op krediet buro. Wil eiendom koop en bank vereis clearance certificate. Kry niemand in die hande by uitenhage kantoor nie

0
Replies (1)
mM
madelein M's update25 Aug 2021, 10:07
Reviewer Update
Het al my paid up letters geemail maar niemand kom terug na my ni. Ignoreer my emails en whstsapp en foon *** bly op voice-mail. Emails na *** word geignoreer. Het bewys nodig vir bank