1 reviews | Active since Oct 2020
Vir 2 jaar het hulle ons uitstekend gehelp. Noudat my man medies ongeskik verklaar is en net my skuld is wat oor is verhoog hulle my premie met 69%. Dis nou net my salaris. Hoe meer ek vir hulle verduidelik dat ek nie daardie premie kan bekostig wil hulle nie gestaan nie en nou beindig hulle dienste met my. Die groot probleem is nou moet ek self met die bank reel vir terugbetaling, maar ek kan nie want ek is onder Deptreview so ek mag nie self reelings tref nie. So hoe moet ek nou probeer om die betalings te doen en reelings te tref? Dis nie dat ek nie wil betaal nie ek kan net die groot premie verhoging bekostig nie. Enige iemand dalk raad wat ek kan doen?
© Copyright 2026 hellopeter.com and its affiliates. All rights reserved.