RS
Riekie S

1 reviews | Active since Dec 2010

08 Nov 2022, 09:46

Debt Corporation - lees mooi

Al die advertensies op facebook - gaan onder debt review - dis amazing, dis fantasties - Ja right! Dan begin jy betaal, net om 'n paar maande later gedagvaar te word as gevolg van agterstallige geld, wat nie betaal is aan jou krediteure nie. Heel duidelik moes ek die fynskrif lees - Net weer geleer - as iets te goed is om waar te wees, is dit gewoonlik nie waar nie

0
Replies (0)