JT
Jaconette T

1 reviews | Active since Aug 2018

17 Feb 2022, 11:56

Ongeskik, Respekteer nie POPI ACT nie

Is daar enige manier om die mense toe te maak!!!! Hulle is ongeskik gee glad nie om of jy by die werk is hou net aan praat terwyl jy sê nee dankie. Man hulle het noual in die week met my gepraat toe die vrou nou weer bel het ek gesê die plek het mos nou al gebel ek het nie tyd ek is by die werk sal sy sê hulle het nie en stry. Ek sê weer ek gee jou nie premissie om my te bel hou op.

0
Replies (0)