DV
Das V
1 reviews | Active since Aug 2023
28 Aug 2023, 10:54
Gehoor stukke
Dit is die swakste swakste diens ooit. Nou het hulle die verwaandheid om die lyne te sny sodra jy no1 in lyn is. My emails word nie eers beantwoord nie. Ek het 'n maand terug bluetooth gehoor stukke bestel en nog nie eens 'n tracking no gekry nie.
Swak, pateties, werf....
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)