RN
Rene N
1 reviews | Active since Jul 2014
16 Dec 2022, 08:17
Uitstekende diens!!
Name and fame!!! DealFin, Barry en Jaco, julle het nuwe kliente for life!! Julle diens is uitstekend. Julle het nie een dag teruggestaan en ons nie gehelp nie. Van dag 1 af wat ons ‘n probleem met ons kar onder julle aandag gebring het, het julle dadelik gespring om alles uit te sort. Julle was selfs bereid om vir ons ‘n kar te leen om met vakansie mee te gaan as ons kar nie reg is nie.
Barry het ons die heeltyd op hoogte gehou met wat aangaan, presies waar die kar is en ook uit sy pad gegaan en vir ons nuwe bande gereël op die vakansie dag.
Ons sal sover moontlik almal na julle verwys!! Dankie vir julle uitstekende diens!!
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)