HE
Hettie E
1 reviews | Active since Jan 2017
30 Jan 2017, 21:03
Walking the xtra mile
<p>Baie baie dankie DeVilliers Transport vir jul uitstekende diens. Jul het al ons verwagtinge oortref.</p> <p>Julle het jul woord gegee en daarby gehou. Ook baie dankie aan die vriendelike span (Bennie, Dawid & Risky) wat regtig die eksta myl vir ons geloop het. Ten spyte van swaar weer en moeilike omstandighede was hul nog steeds baie vriendelike en behulpsaam. Hul het ook tyd saam hul eie families opgeoffer om middernagtelike ure ons meubels veilig af te laai. Ons sal verseker weer van jul dienste gebruik maak. Nogmaals baie baie dankie. Groete Willie en Hettie</p>
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)