1 reviews | Active since Jun 2015
Wasting clients time
Hi.
Short and sweet . Phoned to ask if any camp sites are available. The friendly lady says yes. Send Francois an e-mail to ********** which I did. I follow up with a phone call after which got an e-mail stating we have plenty of space with the rules. I immediatly send my info after I then receive an e-mail at 14h30 to state .Sorry no mor espcae. ***. Phoned mr Francois and his explanation is there was e-mail from Friday, Saturday ,Sunday and today ahead of my e-mail. In thatcase Mr Francois a simple extra line in your e-mail reply stating I have 50 other applicants for the 1-3 spots available ahead of you would have have been welcome . That way I did not have to sit the whole day waiting for your response under the impresion plenty of sites are available . After 2 additonal phone calls to ask why its taking so long I get a simple. no more space available. e-mails below. Sorry its in Afrikaans.
Recieved at 10h42 Baie dankie vir die navraag.
Dit is ons plesier om u in te lig dat ons kampeer staanplekke beskikbaar het vanaf 26 – 28 Januarie 2018.
Aangeheg vind asb. die pryslys vir kampering asook ons kampreels.
Kinders tussen 0-2 is gratis, maar vanaf 3 jaar en ouer betaal volprys.
Indien u ‘n bespreking wil bevestig in die kampeerterrein antwoord asb op hierdie e-pos met die volgende inligting :
Sodra u 'n bespreking maak, bevestig asb. of u lede van ons oord is of nie-lede. (Nie-lede moet 25 jaar en ouer wees. Onder 25 jaar moet hulle vergesel word deur ‘n lid van ons oord of hulle ouers)
Totaal volwassenes: 11 jaar en ouer. Totaal kinders: tussen 3 – 10 jaar
****akbesonderhede. (Verkieslik ‘n selfoon nommer)
Algemene inligting:
Gedurende ons Hoog seisoen (Desember/Janaurie vakansie en Paasnaweek) neem ons slegs lede van ons oord.
Hou asb. ingedagte dat ons ‘n familie georiënteerde oord is en dat ons nie besprekings neem vir 21ste verjaarsdae of “bachelor/bachelorette” partytjies nie, slegs families of geregistreerde karavaan klubs.
Please take note of our new e-mail address – Neem asb kennis van ons nuwe e-pos adres **********
Kind regards / Vriendelike Groete
Francios Minnaar Manager
NJ du Plooy Trust - De Hollandsche Molen Tel - ********** Fax – ********** www.dehollandschemolen.co.za
Received at 14h30 Baie dankie vir die navraag.
Dit is met spyt dat ons ongelukkig nie kampeer staanplekke beskikbaar het vir 26 – 28 January 2018 nie. Ons is reeds vol bespreek vir die datums soos deur jul aangevra.
Laat ons asb gerus weet of ons nie met ‘n ander alternatiewe datum kan help nie.
Aangeheg vind asb. die pryslys vir kampering asook ons kampreels vir toekomstige navrae.