DJ
Danie J

1 reviews | Active since May 2009

30 Apr 2015, 09:28

Slap diens!

Kom so 07h50 by 'n oop deur aan, niemand by ontvangs. So 5 min later kom 'n jongman teen die trappe af, vereer my met sy aandag en belowe hulle skuif net gou die karre uit en dan help hulle my. So 08h10 begin daar effe lewe kom en ek wag met afwagting. 08h15 word 'n minibus taxi wat na my aangekom het eerste opgetrek. Toe ek se ek ry nou word almal skielik wakker, maar ongelukkig nie so dat die bestuurder van die boonste verdieping kan afkom nie, hy is besig. So verloor julle nog 'n klient!

0
Replies (0)