HS
Hilde S

1 reviews | Active since Aug 2022

10 Aug 2022, 10:15

De graaf Lydenburg Piont-S

De graaf Lydenburg Swakste diens onder die son !!! Meer probleme met die voertuig as voor die tyd . Gereedskap word in motor se enjin agter gelos ,olie is orals gemors, diesel lek op NUWE filter, spoedmeter wat nie werk nie na diens . Dis belangrik hoe hulle 'n voertuig diens en trots is daarop . Eienaar trek net sy skouertjies op. Swak swak diens meer probleme met voertuig as ooit vantevore.

0
Replies (0)