JJ
Juane J

1 reviews | Active since Oct 2021

17 May 2023, 10:55

Client Review: E Jeffries

N mens het nie altyd woorde om te beskryf hoe dankbaar jy is nie, maar Uit my Hart Uit BAIE BAIE DANKIE DCPS UR the BEST!! Dankie dat ek van julle dienste kon gebruik maak en dat ek SULKE GOEIE DIENS ontvang het🙏🙌N SPECIAL thanx aan die OULIKSTE, OULIKSTE KONSULTANT OOIT!! 🥰BENITA HENNING!! 👏👊😊😇Dankie vir jou geduld, omgee en opofferings dai xtra miles wat jy soms gegaan het, ek waardeer dit opreg!! Jy het regtag agter oor gebuig en Uit jou pad gegaan om my goedjies so glad as moontlik af te handel!! Jy is n ware kosbare asset🙏🙌🥰Hou so aan met julle goeie diens en goeie konsultante en julle sal ALWAYS BLESSED bly🙌🙏BAIE voorspoed vorentoe!! Emelda🌷

0
Replies (0)