AP
Annelize P
1 reviews | Active since May 2023
17 May 2023, 11:04
Client Review: C Cupido
Baie mense sal debt review sien as n skande. Vir my was dit n reddingsboot. DC payments was van die begin af baie hupvaardig en behulpsaam. Annelize Pienaar by DC het my altyd gehelp maak nie saak watter tyd van die dag nie en het my gemoedsrus gegee en daarom kan ek hierdie maatskappy met n goeie hart aanbeveel.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)