AP
Ashley P

1 reviews | Active since Nov 2022

17 Nov 2022, 10:00

DawnWing/DPD Laser SLEGSTE DIENS OOIT !!!!!!

Asseblief moet NOOIT DawnWing / DPD Laser gebruik vir Courier dienste nie. Jy kry die SLEGSTE diens ooit !!!

My pakkie is al van Maandag af volgens tracking in Bloemfontein , hulle belowe die pakkie word voor 16h00 afgelaai Maandag middag !!! Dinsdag bel ek , selfde storie , Woensdag bel ek 4keer selfde storie oor en oor. Dis Donderdag en steeds kry ek dieselfde storie !!!

Moet hulle NOOIT GEBRUIK NIE asseblief!!!!!!!

0
Replies (0)