MJvV
Madeleine Janse van Vuuren

1 reviews | Active since Sept 2011

10 Dec 2018, 18:59

DAWN LOGISTICS - NO CLIENT SERVICE

Dawn Logistics ( Saffer / WHD/ Stability) na 9 jaar van getroue ondersteuning wil ek noem dat ons as Juli's Den Hardeware BAIE terleurgesteld is in julle SWAK kliente diens. Ons moet na 12 jaar die deure toemaak , groot voorrade gedra het van julle. En ons sit vandag met 'n groot hoeveelheid produkte van julle , en baie verskonings van die rep om dit nie terug te neem nie!!!! Ons was van julle lojaalste kliente wat 'n groot bydrae in julle besigheid gemaak het, ons sal dit waardeer as daar enige iemand is by Dawn Logistics wat kan help! Eienaar Juli's Den : Willem ********** of Madeleine **********

0
Replies (0)