D'Aria Wine Farm - Waiter Experience

D'Aria Wynplaas is 'n ongelooflike plek, maar ongelukkig is ek ongelooflik teleurgesteld in die diens wat deur die kelnerinne gebied is by 'n werksfunksie.

Die kelnerin gee aanleiding, deel nommers uit en maak planne met mans wat wel iemand in hul lewens het.

Dit is ongelooflik disrepekvol, onproffesioneel en onaanvaarbaar teenoor haar werk en ander verhoudinge.

So n wynplaas moet beslis die kelners leer van respek, duidelike reels deurgee en ook leer hoe om proffesioneel op te tree.

Dit is so 'n wonderlike wynplaas, maar gedrag soos hierdie laat die diens se bleed meer na 'n Hooters restaurant lyk.

Ek hoop en vertrou dat die bestuur meer aandag hieraan sal gee.

Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)