AV
ANTON V

1 reviews | Active since Aug 2016

13 Aug 2016, 12:15

Goeie Diens!!

<p>Matt Coetzee die eienaar van Danihiam Leather Collection was vreeslik behulpsaam met ons bestelling. Hy het vir my n geweer sak vervaarlik en ek is baie tevrede met die goeie kwaliteit en diens. Hy het ook vir my vrou n zebra handsak gemaak met die oorbywende vel. Ek sal hom sterk aangeveel.</p>

0
Replies (1)
Danihiam Leather Collection
Danihiam Leather Collection's reply03 Sept 2016, 21:34
Official

Baie dankie vir die goeie "review' word baie waardeur.