1 reviews | Active since Aug 2020
Useless maatskappy (FNB SKULD INVORDERAARS)
Ek het al hoeveel eposse gestuur na hierdie maatskappy en nog geen terugvoer gekry nie.
Is daar iemand in hierdie maatskappy wat opgelei is om eposse te kan antwoord en terug te kan skryf ? Dis belaglik maar dis mos seker maar hoe skuldinvorderaars werk ...hulle weet net hoe om n oproep te maak en engels te kan praat ...
En dis nou die 2de keer wat ek op hallo peter klagtes maak teen hierdie maatskappy .... Een keer n epos gekry na die 1ste klagte en geen terugvoering nie.
Maar hulle wil he ek moet reelings tref om skuld te betaal met geen bewyse van wat die uitstaande bedrag is nie ....dot werk nie so nie ....of werk dit so in SUID AFRIKA ....jy moet net betaal sondrr geen bewyse van uitstaande bedrag ...dan kan skuldinvorderaars mos jou laat betaal tot in ewigheid !
Vandag dring ek nou daarop aan dat iemand van hierdie onproffesionele skuldinvorderaars maatskappy in n hoër vlak in bestuur (bestuurder of bestuurderes ) my ****ak via epos (voorbereid op wat aangaan en kennis geneem het van vorige epposse) gestuur en gekommunikeer is asseblief .....
Nie per TELEFOON NIE ! *** is my epos adres. Daar is geen verskonong om te se dat hulle nie my epos adres het as info vanaf FNB nie want daar is ten minste 10 eposse wat al gestuur is en net een of twee keer terug ge epos is .
We will look into this matter and revert to you shortly
Thank You
Kareshma Gunas
We will look into this matter and revert to you shortly
Thank You
Kareshma Gunas
