Swak diens
<p>DALS LIBERTAS - GOODWOOD. - RAFIEK LAKAY........... SWAK VERBY.</p> <p>As julle versekering julle verwys na hulle, kry asb ander mense om julle voertuig reg te moet maak. Hulle diens is ongelooflik sleg. hulle kom nie terug nie, se n voertuig vat +- 5dae , maar is al 2 weke daar. Vandag op hule kersete sonder om vir ons te se wat aangaan met die kar. na hulle belowe het dit sal klaar wees. Geen woord uit hulle uit nie. Geen eienaar of eninge iemand doen die moeite om te antwoord nie. Hoe kan mense so werk?????? Nooit weer sal ek na hulle toe gaan nie, my versekering sal my ook nooit weer na hulle toe verwys nie.</p>
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)