CS
Charleen S

1 reviews | Active since Feb 2021

12 Feb 2021, 13:06

Rather adopt from SPCA. Costs less and they dont think theyre God

Eks tot in my siel in geskok om te sien hoe Sanmarie met mense praat. As sy nie oor hul skinder en hul slegse op haar Dachshund Rescue South Africa blad nie dan praat sy met mense asof hul gemors is. Hiers 'n voorbeeld van hoe sy mense behandel wat diere wil aanneem: "I just delete and ban. If you disgusted because i tell you you are wrong treating a dachshund like that thats ur problem. I have standards and will do for this breed what is right. If you dont like me your problem. I am here to do what's right for the breed not to win a like competition. People cant handle the truth then the person is bad." Die persoon het net gese dat haar honde slaap nie saam met haar in die bed nie. Baie mense het allergiee, en nou loop sy en se die persoon sleg sonder dat hulle hulself kan verdedig want sy "delete en ban net". Om sake erger te maak, noem sy die persoon 'n slegte mens. Sies man! Ook nie die eerste keer wat sy delete en dan skinder nie.

Sanmarie Jacobsz het geen sosiale etiket nie, en sy dink die wereld draai om haar en haar eie uitkyk op die wereld wat pynlik nou is. Niemand is reg behalwe Sanmarie nie. Mens moet regtig 'n slegte selfbeeld he om heeldag mense so te loop en afkraak. .

Stem met die vorige mensese opinies hier.. Gaan eerder elders want die vrou besef duidelik nie meer dat kinderagtige hoerskool tiener optrede nie baie goed op 'n 50-jarige vrou lyk nie. Dis net 'n patetiese vrou wat ha****lf so gedra en dan loop sy en wonder hoekom mense nie haar veearts kostes wil dra nie. Baie teleurgesteld

0
Replies (0)