JM
Jeanine M

1 reviews | Active since Oct 2018

22 Oct 2018, 18:08

Swak diens!!!

Super swak diens. Ons het die 16de gery by boulder bay 10. Die selfde dag gebel om te hoor of my bikini (in n sakkie saam my bad sponsie) da is. (Het hom by een van balito se surf winkels gekoop vir R800 ) Hulle het my nr gevat en nooit terug gebel nie so het elke dag gebel vir 5dae lank. Elke keer v hulle gesê niemand bel terug nie. Ek het toe die eienaar gemail wat gesê het by sal hulle ook ****ak. Die 22st kry ek die volgende mail.

---------------------------------- More Jeanine

Ek is by Cyber View Letting, en in beheer van die skoonmaakdienste. My bediendes maak ook 10 Boulder Bay skoon waar julle gebly het, en gebel het i.v.m die bikini.

Ek stuur die mail van my privaat e-mail, omdat ek voel dit is persoonlik.

Die bediende en supervisor het aan my rapporteer dat die bikini wat agtergebly het in die woonstel, langs die vuilgoed drom op die vloer gelê het, en dat daar bloed aan was, daarom het die skoonmaker dit weggegooi.

----------------------------------

Ek is 6 maande swanger. Ek is seker as daar bloed was sou ek eerste weet. Ek het dit in n sakkie toe geknoop oor hy die vorige dag gewas was. Hoe kan dit langs die asblik le? Daar word nie eers weer reply of onverskoning gevra nie niks. Wie gee enige iemand die reg om n mens se goed weg te gooi? (Wat sekerlik gevat is). As hulle die volgende dag terug gebel het kon hulle die moeite gedoen het om self te gaan kyk het of die bikini uit die asblik te haal om te sien dis nie waar nie....

0
Replies (0)