CJ
Christopher J

1 reviews | Active since May 2024

13 Aug 2024, 19:14

Client in distress.

Ek dink n 3 stêr is baie gemiddeld. Julle dienste was puik. Goeie werk. Uitstekend as ek moet sê. Julle kon my help tow ek dink ek verdrink...tot my toelaes vir n paar maande by my salaris outstanding was. Weereens moes ek klippe kou. Die agent by cyberfincance wou of kon nie( ek weet nie) soos van my verlang, die paaiement verlaag nie. Ek het n withdrawal letter ingesit, maar my naam is ongelukkig redflagged. Al wat ek vra is remove die redflag, then I can apply at banks for n lening, en dan cyberfinance se agreed amount ook betaal. Dis so easy.

Dankie Christopher Jakobs

0
Replies (0)