1 reviews | Active since Jul 2024
****mer
My ma bly in Gauteng. Sy het my die geld geleen(was 2 weke voor payday) toe ek uit desperaatheid die geld laat betaal het in haar rekening in omdat sy gedreig het 2 ander ouers gaan die spot vat. En terselfde tyd 'n instant payment demand het want die "boek houer" wil dit so hê. Ek kiepie. Doen dit toe want my vorige babysitter het my op 99% gedrop(weens gesondheid). En al die goeie dagsorge is vol. Sy het my ook laat weet hulle kyk na kinders op naweke. En dat sy 'n Nigerian dame het wat dit doen oor naweke. Perfek! Want ek werk naweke. TOE die geld in haar rekening is. Toe verander sy haar dientjie. En laat weet my. Dat sy NIE na kinders op naweke kyk nie. En as ouer dit nodig het. Dat jy 1 week voor uit moet reel en ekstra sal moet betaal. Toe ek die nuwe dientjie hoor. Toe laat weet ek haar ek gaan na iemand anders soek. Omdat sy in die 1ste plek gejok het. Die geld demand het. Advantage gevat het van my desperaatheid omdat ek my werk kon verloor as ek nie iemand sou kon kry nie. En dan nog 'n immediate payment demand het. En baie unprofessionally private vrae gevra het.
Geen papiere was geteken nie. My kind was nooit daar nie. En ekt haar 1 dag na die betaling in kennis gestel omdat sy my gesê het sy kyk nie naweke na kinders unless jy reëlings tref nie en ekstra betaal nie. Sy is klaar aan gegee by die CPA vir ander redes. EK SUKKEL NOU AL 3 MAANDE. Eers was sy besig. Toe sê sy besigheids rekinge laat jou net toe om die 15de geld oor te betaal of te trek??? Toe wag sy vir betalings. Toe is sy vir 2 weke in die hospitaal. Toe sê sy die ouers betaal haar nie so sy wag vir geld. Toe is sy weer besig. Toe wag sy vir haar man se baas om geld te betaal en dan sal sy dit betaal sodra dit wys want die ouers betaal haar steeds nie vir die 2de maand nou. Nou...ek vloek nie op fb nie. Maar NOU raak ek b4k!
Want een. Dis my ma! Twee. Met hoeveel mense het sy nie al die mee gedoen nie. Drie. Weerhou sy altyd pensioners se geld? Vier. Waar heen was my MA SE GELD IN EEN DAG? Vyf. Hoekom MOET jy jok? As jy so persoon is? Is ek bitter bly my kind is nie daar nie.
My punt agter die post. Ek is opsoek na 'n prokureur wat my ma se geld kan terug kry. Al KOS DIT my op die ou end van die dag meer as wat sy my ma skuld. Dus die presiep agter die saak. Om die ordentlikheid te hê om nie te lieg nie. En my ma om hoekies en draaitjies te vat nie met elke liewe whatsapp message. My ma wat uit die goedheid uit haar hart my gehelp het in 'n oomblik van desperaatheid!!!!!! EN JY HET PRESIES GEWEET WAT JY GEDOEN HET!
En ek is bewus hier is mense op die groep wie weet wie jy is. En wie jy ander stories spin en vir hul ook lieg. Maar jy vergeet. Jy vergeet wie het die vewyse. En jy vergeet jy mors NIE MET MY FAMILIE NIE. Vir al nie my ma nie. So screen grab die. En stuur dit. Jy kan bly wees ek plaster nog nie jou besigheid se naam hier nie. Maar dit kom. Sodat ander mense kan weet. Wie en wat jy is! En hou op na my ma toe hardloop elke keer as ek jou whatsapp. Moet my ma my nou pak gee? Jy hardloop NA DIE PERSOON WIE JY GELD SKULD OMDAT EK HAAR GELD TERUG VRA???!!!!! "?????"
