F
Frikkie

1 reviews | Active since Feb 2026

15 Feb 2026, 06:45

Service very friendly and helpful

Service very friendly and helpful. Contact assisted me in my home language as soon as she realised that i am afrikaans speaking. My problem was sorted out very quickly. No fuss. Thank you.

0
Replies (1)
CLC
CLC's reply16 Feb 2026, 06:44
Official
Geagte Frikkie

Baie dankie vir u mooi woorde. Ons is baie bly om te hoor dat u vriendelik gehelp is en dat u in u huistaal bygestaan is. Dit maak die diens meer persoonlik, en ons is ook dankbaar dat u probleem vinnig opgelos kon word.

Vriendelike groete
Die CLC Span