AA
Alta A
1 reviews | Active since Jan 2026
23 Jan 2026, 05:28
Dankie aan Marina Oosthuizen, my makelaar vir haar uitstekende dies, altyd
Dankie aan Marina Oosthuizen, my makelaar vir haar uitstekende dies, altyd. Ook aan emergency services vir Marlene & Attie. Julle is puik!
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)CLC's replyOfficial
23 Jan 2026, 06:27Geagte Alta
Baie dankie dat u die mooi terugvoer met ons gedeel het. Ons waardeer dit opreg en sal dit graag aan Marina Oosthuizen, asook Marlene en Attie van die nooddienste, oordra.
Dis altyd lekker om sulke positiewe kommentaar te ontvang. Dankie vir u vertroue.
Vriendelike Groete
Die CLC span
Die CLC span
CLC's reply23 Jan 2026, 06:27
Official
Geagte Alta