YP
Yolandi P

1 reviews | Active since Oct 2015

31 Oct 2015, 13:02

Bad service

WAARSKUWING, SWAK DIENSLEWERING. Wees asb waaksaam indien jy oorweeg om van die volgende maatskappy te gebruik om kaste te installeer. Costum Design Cupboards lewer bittere swak diens. Die eienaar, Jan Botha, is self by instellasies betrokke en sy werk is swak. Hy maak le? beloftes en antwoord nie sy foon indien mens hom s***el nie. Hy s***el of sms nie terug indien mens inligting aanvra nie. Tydens instellasies verlaat hy die perseel. Hy is onbetroubaar en vat kanse. Sy diens is uiters swak en sy werk is onvoltooid. Wees versigtig vir sy soetsap***e stories. [URL Removed]

0
Replies (0)