1 reviews | Active since Jul 2017
SEKSUELE TEISTERING in jou werksomgewing - CUM BOEKE

SEKSUELE TEISTERING

WET OP SEKSUELE TEISTERING ACT 17 OF 2011

A.Al ooit jouself afgevra wat seksuele teistering is en wat dit behels

B.Al ooit jouself afgevra of dit met jouk an gebeur,hoe jy mag optree en wat jou regte is

C.Is dit jou werkgewer se plig om jou te beskerm teen seksuele teistering

D.Al ooit jouself afgevra wat intimedasie en viktimisering is en hoe kan dit met jou gebeur.

SOU JY OP EEN VAN BG “JA” KON ANTWOORD SIEN EK DIT VAN UITERSTE BELANG DAT JY ONDERSTAANDE DEURLEUS EN VERSEKERING KRY DAT JY AS PERSOON NIE DIE HEL VAN TEISTERING MOET GAAN NIE.

EK DEEL GRAAG DIE ONDERVINDING WAT EK MOES DEURGAAN NADAT MY VROU BY CUM BOEKE DEUR HAAR SSM [ Senior Support Manager] MARUIS WILLEMSE,OOK BESTUURDER BY WOODLANDS TAK, HAAR MISBRUIK,GEMANIPULEER EN SEKSUEEL GETEISTER HET, EN DIE HANTERING VAN DIE AANGELEENTHEID NADAT DIT GEREAPPORTEER IS AAN CUM BOEKE SE HOOFKANTOOR.

Nadat u onderstaande deurgelees het e nook my ondervinding met my deul smeek ek by u om self dan te bepaal of my vrou wel :

1.Seksueel geteister is

2.Manupilasie en intimidering teenwoordig was mrt sy optrede

3.Maruis Willemse sy mag misbruik het oor n werknemer om sy perverse aksie verder te voer

4.Is sy regverdig behandel en die nodige beskerming gegee nadat die voorval aangemeld is

5.Is die voorval reg hanteer om haar die nodige beskerming te gee en te verseker dat die voorval hom nie herhaal nie.

DEFENISIE :

Behaels fisiese,verbale en nie verbale gedrag van aard wat nie verwelkom word deur die persoon aan wie die gedrag gerig word nie.Verkragting en seksuele dade sonder toestemmng van die ****offer behels is uiterste forms van seksuele teistering en Misdade in Suid Afrika.

1.FISIESE GEDRAG

Binnedring van n persoon se fisiese ruimte,aanraking van n persoon se liggaam of poging tot seksuele aktiwiteite

2.VERBALE GEDRAG

Insinuasie of Suggesties of toespelling van seksuele aard,onvanpaste telefoon oproepe of kommunikasie per sosiale media.Sekseuele botone,seks verwante grappe of beledigings en onvanpaste vrae oor n vrou se sekslewe

3.NIE VERBALE GEDRAG

Gebare,seksueel ekpliese mareriaal deur te geeop sosiale media of teks of seksuele gedrag te pos.

MY PERSOONLIKE HEL NADAT MY VROU DEUR N SENIOR BESTUURDER BY CUM BOEKE SEKSUEEL GETEISTER IS

EK HEG DIE DIREKTE GRIEF SKRIF WAT AAN CUM BOEKE SE HOOF KANTOOR GESTUUR IS EN NAME WAT DAARMEE GEDEEL HET EK VERWYDER SLEGS MY VROU SE NAAM VIR MOONTLIKE VERDERE VIKTIMISASIE EN TEISTERING

SEKSUELE TEISTERING GRIFSKRIF GEDATEER 10 JULIE 2017

Inhoud :

Woord van dank
Voorstelling
Insident - Grief
Raportering
Grief op grief
Terugvoer
Opsies & oorweging

1.Woord van dank:

Net ‘n woord van dank dat ek die geleentheid gegun word om in verbinding met u te kan tree via epos. Graag wil ek bogenoemde griefskrif en gebeure rondom met u bespreek en stel dit ook op rekord dat ek uself en CUM Boeke in my vertroue neem sodat bogenoemde insident prioriteit aandag sal geniet aangesien dit soos ‘n meulsteun om my nek hang. Ek gaan die griewe graag in paragraaf verband, nie noodwendig in volgorde nie met u bespreek rede is dat gebeure hulself mag herhaal en ek nie in die leesformaat telkens wil terug verwys na vorige paragrawe nie.

2.Voorstelling:

My naam is ######### ek en ######### is 21jaar in ‘n verhouding waar sy 4 jaar vir CUM Boeke werk. Ek ondersteun haar in haar werk en dat sy ‘n besonderse werknemer en groot aanwins tot die maatskappy is.

3.Insident – Grief

Soos jy weet is ######### die bestuurderres by die tak in ######## winkelsentrum en dat die tak gesluit het vir verbeteringe, sy is oorgeplaas Woodlands tak toe waar sy direk onder haar SSM Maruis Willemse gewerk het. Ek verduidelik die gebeure so kortliks as moontlik.

Einde Mei 2017 vra Maruis vir ######## om hulle trek te ry met een van ons voertuie, sy stem daartoe in en dit word so gereël. Gedurende Junie begin sy in Woondlans werk en Maruis nader haar oor ‘n saamry geleentheid vanaf sy huis werk toe en saans weer terug huis toe, sy stem daartoe in waarby ek teenwoordig is by die eerste geleentheid.

Oppad na sy wooning ontvang sy ‘n whatsapp booskap van Maruis en by sy woning om te bevestig dat ons daar is, toe hy inklim konfronteer ek hom voor ####### oor die Whatsapp boodskappe en noem dit aan hom dat dit teen die maatskappy reëls is om mekaar te whatsapp en verwys terug na ‘n vorige voorval. Hy verseker my egter dat hy toestemming het, hy ‘n senior pos beklee asook ######## se SSM is en dat dit in werksverband is, dit daar gelaat. Die boodskappe via whatsapp het nie gestaak nie en dit het begin hand uitruk in so mate dat hy dit na ure gestuur het en ek hom weer gekonfronteer het, vir een of ander rede en wat my verstand te bowe gaan begin hy ****ografiese video materiaal na haar whatsapp stuur, ek tree dadelik op en die gesprek ontaard in ‘n rusie waarna hy my oproepe blokeer.

Gedurende die tydperk vra hy ook ######### om hom te naam vanaf Woodlands na Centurion tak waar hy moet werk. Hy het op 21/6/2017 ongeveer 14h00 my gevra om hom na Centurion te neem om rakke te gaan verwyder. Hy het my die versekering gegee dat hy die nodige toestemming het vanaf HR nl Christo van der Westhuizen. Met ons aankoms by Centurion het hy die rakke op my bakkie gelaai en my gesê dat hy weereens HR se toestemming het om dit te gaan verkoop. Hy het my gevra om hom Cash Converters te neem in Menlyn waar hy die rakke aan hule verkoop het. Ons is toe terug na die Woodlands tak. Op bg dag het hy my weer gevra om hom na Centurion te neem maar daardie oggend het die bom in ons huishouding gebars nadat daar ook Whatsapp boodskappe weereens ter sprake gekom het. By Centurion is ek deur hom vroeg huis toe gestuur “om jou man en huishoudelike probleme uit te sorteer” ek is ook aanbeveel om verlof te neem die daaropvolgende Donderdag, Vrydag en Saterdag wat hy onmiddelik goed gekeur het. Ons het besluit om Pierre Fourie te ****ak maar hy was op verlof. Daar is telefonies na Hillcrest in verbinding getree waarin hy my meedeel dat ons nie meer saam in dieselfde winkel kan werk nie as hy in Centurion is moet ek in Woodlands wees en anders om. My man het weer Pierre probeer ****ak en uitgevind dat hy eers terugkeer op 10/07/2017 en het toe vir Christo van der Westhuizen ge****ak genoemde probleem. Ons is ook na Pierre Fourie toe met sy terugkeer by die werk.

Ek veryws graag na julle griefvorm en die formaat daarvaan daar word genoem dat daar geen tolleransie sal wees van viktimasie teen die person wat die grief ingesit het nie, Maruis Willemse het meer as een tak besoek en aan soveel werknems van vloerassistente tot bestuur ######### beswader en bg grief bespreek, hy het tot sover gegaan deur gebruik te maak van ‘n derde person sy vrou en ander familie om my en my man te whatsapp, te beswader en sleg te sê.

4.Raportering:

Op Woensdag 28/06/2017 nadat ek die code of coduct deurgelees het oor watter riglyne om te volg om ‘n ernstige insident soos hierdie te raporteer het ek tot die besef gekom dat dit aan Maruis self moet wees. Ons het besluit om die volgende persoon Pierre Foruie te nader, s***el Hillcrest tak en word meegedeel dat Pierre op verlof is en ek kry nie ‘n spesifieke datum wanneer hy sal terug wees nie. Op 03/07/2017 stuur ek ‘n sms na sy foon hy lig my in dat hy 10/07/2017 terug op kantoor sal wees en die erns van die saak kan ons ongelukkig nie wag tot 10/07/2017 en besluit om hoofkantoor te ****ak en bespreek die voorval met Christo van der Westhuizen wat hy my die versekering gee dat hy my sal terug ****ak met teleurstelling gebeur dit nooit en geen terugvoering word gegee nie. Ons besluit om ‘n grief vorm aan te vra by HR deur monde van Tersia Hills word ####### in kennis gestel dat sy 14/07/2017 om 10h30 by Hillcrest moet wees om ha****lf te verduidelik aan JG Greyling, Christo van der Westhuizen en Tersia Hills via Skype.

5. Grief op grief

Buite onstelle gebeure en ernstige oortreding van seksuele teistering het ek in persoon ‘n grief oor hoe die situasie hanteer is. ####### is geen beskerming geniet teen Maruis Willemse nie en teendeel moet sy nog steeds elke dag aan hom raporteer, toestemming vra en daagliks met hom kommunikeer nadat hy haar seksueel geteister het en beswader het by staff-lede. ###### kan nie die siting bywoon in die geestestoestand wat sy is nie en hoe kan CUM Boeke verwag dat sy weereens die vernedering deur gaan deur voor JG Greyling en Christo van der Westhuizen knaend deur die trauma moet gaan om die boodskappe aan twee senior mans kollega’s te wys waar sy vrou alleen staan en moet verduidelik hoe sy seksueel geteister is deur ‘n ander mans person, dit is ongehoord. Die Grondwet beskerm vrouens in ondersoek teen sulke optrede deur juis mans te onttrek aan sulke ondersoeke, maar Cum Boeke vind dit juis en reg om haar verder te verneder.

6. Terugvoer

Ons is geensins enige terugvoer of gemoedsrus gegee deur CUM Boeke dat hulle haar sal beskerm en die voorval hom nie sal herhaal nie.

7. Opsies en oorweging

Na oorweging en terugvoer van bogenoemde het ek regsadvies ingewin ek en ###### het besluit om ‘n prokureur opdrag te gee om alle Whatsapp SMS en video materiaal aan te vra vanaf haar dienstevers****** en om ‘n ver**** saam te stel. Ons gaan nie huiwer nie maar dadelik strafregtelik optree om ons self te wend na die Suid-Afrikaanse Polisie, waar ons ooreenstemmde kriminele klagtes ten opsigte van die bewerings gaan lê. Indien dit nodig is sal ek myself wend tot sosiale media en die publiek verwittig van bogenoemde griefskrif om sodoende gevalle soos hierdie genome in die kiem te smoor en dat hulle, hulself nie kan herhaal by CUM Boeke nie.

Alhoewel Cum Boeke duidelik nie die erns van die beweringe sien nie kan ek u verseker dat seksuele oortredings van watter aard okal teen vroue in hulle werk spasie nie geduld word deur die res van Suid-Afrika nie.

Ek sien uit om van u te hoor in die verband en om my hand te neem vir ‘n oplossing, u kan my ****ak op ###### of ######.

Geagte Mnr. Lochner,
Ons sien bogenoemde aantygings in ʼn baie ernstige lig, en kan u verseker dat ons hierdie as ʼn prioriteit beskou, juis as gevolg van die sensitiwiteit van hierdie saak. Ons glo dat ons van ons kant af reeds die korrekte prosedure gevolg het, en nodige wetlike stappe geneem het om ‘n formele ondersoek voort te sit. Dit is egter vir ons baie moeilik om die saak effektief te behartig as ons nie die geleetheid gegun word om met al die betrokke partye in verbinding te tree nie. Ons vind ook dat die kommentaar wat gemaak is nie ʼn ware weerspieëling is van die feite nie, en is ontvanklik vir deursigtige samesprekings met u en/of enige persoon wat moontlike vrae het oor hierdie situasie.
Dit is van die uiterse belang vir ons as CUM Boeke om ‘n gesonde en veilige werksomgewing vir al ons personeelhede te vestig.
Groete
CUM Boeke Bestuurspan
Geagte Mnr. Lochner,
Ons sien bogenoemde aantygings in ʼn baie ernstige lig, en kan u verseker dat ons hierdie as ʼn prioriteit beskou, juis as gevolg van die sensitiwiteit van hierdie saak. Ons glo dat ons van ons kant af reeds die korrekte prosedure gevolg het, en nodige wetlike stappe geneem het om ‘n formele ondersoek voort te sit. Dit is egter vir ons baie moeilik om die saak effektief te behartig as ons nie die geleetheid gegun word om met al die betrokke partye in verbinding te tree nie. Ons vind ook dat die kommentaar wat gemaak is nie ʼn ware weerspieëling is van die feite nie, en is ontvanklik vir deursigtige samesprekings met u en/of enige persoon wat moontlike vrae het oor hierdie situasie.
Dit is van die uiterse belang vir ons as CUM Boeke om ‘n gesonde en veilige werksomgewing vir al ons personeelhede te vestig.
Groete
CUM Boeke Bestuurspan