CB
Christo B
1 reviews | Active since Feb 2015
26 Feb 2015, 07:39
Baie Dankie ouens
Ek wil net uitpunt dat CT Capital is n goeie produk, die een wat my gehelp het, Marius, se diens is ongelooflik, ek gaan verseker aan met die produk en ek beveel aan dat mense besigheid doen met die plek! Dankie vir 'n diens wat mens nie sien meer in die gebroke land vat ons!!!!!!
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)