lW
lika W
1 reviews | Active since Dec 2013
29 Mar 2016, 14:29
uitstekende diens
ek wil net vir Rita van Crisis on call bedank vir haar uitstekende diens waaraan ons al teen hierdie tyd so gewoond is. Ons is bederf deur crisis on call met hulle fantastiese kliente diens, en Rita is n aanwins vir daardie besigheid. Sy het ons elke keer klok**** op die uur gebel met reismonitering. Sy voel al soos n ou vriendin wat ons elke keer vergesel op ons reise. Weereens baie dankie. <br> <br>
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)