JU
Johan U

1 reviews | Active since Dec 2023

08 Dec 2023, 14:35

Crime Stop Security

ek wil weet waar crime stop heidelberg my huis adress gekry het en mevrou bos bos wat dink sy is in beheer en my kom dreig omdat ek vertel oor die storie oor hulle 1 sekuriteit werker wat my ma nie wou help toe sy geroof word , jy reken ek is n keyboard warrior maar dan is ek n slim warrior want as jy mense so behandel sal geen iemand jou by hulle hekke in kom ne mevrou boss boss en nog n ding as ek nie met jou oor n foon praat my tyd is kosbaar maar jy kan maniere leer dit kos niks ek werk nie vir jou so hou jou mond van my af waar het jy my adress gekry ( die post sal vir altyd bly ) wat reg is is reg laat die keyboard warrior jou nou mooi wys in die lewe ek het jou n gins gedoen n paar dae trug jy het kom tantrums gooi nie eers daai sekuriteit werker saam gebring niks net kom orders gee . kom se my 1 iets jy kom dreig my maar jou sekuriteit werker is die 1 wat skuldag is maar jy wil niks van hom hoor , MEVROU JY HET SEKER GEDINK EK IS BANG VIR JOU OMDAT EK NIE MET JOU WIL PRAAT EN MY TYD MORS ) JY IS VERKEERT DIT VAT MY LANK OM KWAAD TEWORD EN DAN GAAN EK MY SE VKN SE ) KEYBOARD WARRIOR JA NEE WAT SAL EK SE EN DAN IS JOU SEKURITEIT WERKER SEKER NET N POP IN N BAKKIE😉😂 MEVROU BLOMME KIND DIE KEYBOARD WARRIOR HET NIE EERS 1 MES OF A WAPEN OF IETS BY HOM GEHAAT TOE HY IN EXTENSION BO IN RENSBURG IN HARDLOOP OM PROBEER MY MA SE FOON TE KRY ( TEWYL JOU POP IN DIE BAKKIE NOG BESKERM GOED AAN HET EN NET SIT EN MOOI LYK EN JY KOM PRAAT SULKE *** VOOR MY MA SE HEK EK SAL VIR JOU BID MAAR BELOWE NIKS ( CRIME STOP IS SKULDAG EN WIL DIT TOE SMEER DIT IS HOEKOM MEVROU POPEYE MY KOM DREIG HET O EK IS OP SO DUN YS 😂🤣

0
Replies (0)