LR
Lezanne R
1 reviews | Active since Dec 2018
05 Dec 2018, 20:00
**** deur Quizelle Pretorius
Betrokke party by Creative Kids And Teachers adverteer hulpmiddels vir obderwysers, onder andere datumstempels tussen R400 en R600 wat gepos sal word van PostNet tot PostNet. Verskonings duik heeltyd op vir redes waarom die pakkie nog nie by jou uitgekom het nie. Sodra die dame uitvind dat jy weet dat die stempel nooit bestaan nie, word jy geblok op alle moontlike maniere van kommunikasie. Wees versigtig vir haar!
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)