PJ
PJ J
1 reviews | Active since Sept 2014
27 Nov 2015, 15:56
Afrikaans
Ek was Woensdag 25 November 2015 by die plek saam met vriende en het by die ingang vir die bestuurder/deurwag gevra on in Afikaans bedien te word. Die mansparsoon het op 'n uiters onbeskofte manier vir my gese dat hulle nie in Afrikaans bedien nie en nie Afrikaanse kelners het nie. Ek het baie gereeld daar geeet en ek is altyd in Afrikaans bedien. Ek en my vriende het net daar omgedraai. As dit hulle nuwe tipe houding is, sit ek nie weer my voete daar nie. Ek sal al my vriende vertel wat daar gebeur het en hulle afraai om ooit weer soontoe te gaan.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Crawdaddy's Centurion's replyOfficial
27 Nov 2015, 22:10Hello Judex,
Baie dankie vir U terugvoer MNR. JOHNSON. Dit onstel my om te hoor dat die gasheer by die deur volgens U onbeskof was. Met alle respek ges? Mnr. Johnson, ek was per toeval by een van my ander kli?nte se tafels toe ek U dit gehoor vra het. Die gasheer by die deur het U profesioneel hanteer maar U het aangedring op 'n Afr. sprekende kelner en daar was vir 'n 2 de keer aan U profesioneel verduidelik dat ons nie op hierdie stadium kelners het wat Afr. sprekend is nie. Dit het vir my gelyk asof U dit nie kon aanvaar nie, en U het net omgedraai en geloop. Ek is uit my siel uit jammer dat ek U en U gaste nie kon akkommodeer nie. Ons probeer regtig hard om alle taalsprekende kli?nte te akkommodeer. Ons werk daaraan om Afr. sprekende kelners in te kry. Ons het verskeie advertensies geplaas vir Afr. sprekende kelners, maar kry geen navrae oor die spesifieke poste nie. Ons streef daarna om gehalte diens en gehalte kos te lewer aan al ons kli?nte. As U voor die tyd ons kon laat weet het dat U belangrike gaste wil bring vir ete, kon ons op 'n manier probeer het om een van ons Afr. sprekende kelners wat wel die dag af was versoek het om U en U gaste te kon bedien, indien hul kon.
Groete Casper

Best regards,
Crawdaddy's Centurion's reply27 Nov 2015, 22:10
Official
Hello Judex,