1 reviews | Active since Sept 2017
Skitterend
Wat 'n reis het ek met Craig gehad. My emosies het so baie wipplank gery gedurende die tyd wat ek met Craig te doen gehad, maar aan die einde was dit alles die moeite werd. Die raad wat hy gegee van dag een af was skitterend. Daar was egter so bietjie kommunikasie probleme met oproepe wat nie beantwoord nie, min weet mens hoe baie werk deur hom gedoen word!!!! Craig, baie dankie vir al jou geduld met my, en dankie vir die pragtige ring. Dit is self nog mooier as wat ek my kon indink. Weereens was jou raad en leiding rondom die ontwerp uitstekend wat bygedra het dat die eindproduk perfek was. En die beste van alles was die prys!!!!! Ek sal enige iemand aanbeveel om van sy dienste gebruik te maa**** Evette van der Merwe
