Moer Koffie, suur!
Goeie dag
Ons het Donderdag 21 September 2023, van die Moerkoffie gekoop in Hartenbos by die Spar gekoop voordat ons teruggekeer het na ons woning te Franskraal, 380km verder.
Ek koop gereeld 6 bottels, omrede ek mal daaroor is, gelukkig het ons dié keer net 1 bottel gekoop.
Sondag middag toe ons die bottel vir die 1e keer oopmaak, was dit suur en ons kon dit, na n geskud nie eens uitkry ni!!! Dit het nog nooit so gelyk ni, en het n suur smaak!!
Wat n teleurstelling!!!
Charnell de Waal ***
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)